Milkwood 217
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 195 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Milkwood 217 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die strandfront in Marina Martinique, Jeffreysbaai.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen 'n stort of bad of albei sowel as 'n wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en wasmasjien.
Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met 'n buitetafel en -stoele en uitsigte oor die see en omgewing. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks is ook naby restaurante en ongeveer 5 km van die middedorp af waar daar 'n verskeidenheid geriewe is en winkels wat branderplankrytoerusting verkoop.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Natthita Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 48
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Dolphin-rylaan, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom