Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood 218

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Natthita Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 46

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Milkwood 218
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Haidee D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haidee D
Saam met vriende

Awesome service, clean and spacious.

The caretaker, Karen was very friendly and helpful at all times. The apartment had everything we needed and was very clean and tidy, with amazing views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Micaela E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Micaela E
Saam met vriende

Amazing, fantastic.

The stay was amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D
Gesin met klein kinders

Was 'n gerieflike en luukse verblyf.

Die verblyf is van hoë gehalte met al die nodige toebehore in 'n goeie werkende toestand. Die eenheid is gerieflik ruim, netjies en skoon. Ek sal beslis weer hier wil kuier en dit aanbeveel vir ander mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood 218 se terugvoer

Thank you very much for your great feedback. We're looking forward to welcome you and your family again in the near future.

Best regards,

Natt K.

Milkwood 218
Riaan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Everything was perfect.

Perfect location. Unit is beautiful. Just the fridge and freezer was very dirty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood 218 se terugvoer

Dear Riaan,

Thank you so so much for your feedback. This is how we can improve ourself. We will get this matter sorted with our related division.

Please let us know if you plan to visit us again in the future. We would like to apologise in the person. Wish you all the best.


Best regards,

Natt K.

Milkwood 218
Mari V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari V
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Baie mooi eenheid met see-uitsig. Eenheid was nie mooi skoongemaak nie. Jammerte dat daar ook nie 'n skoonmaakdiens-opsie is vir die tydperk wat mens daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood 218 se terugvoer

Thank you very much Mari for your valued feedback. Glad to learn that you like the place/location. We'll improve our cleanliness and cleaning service accordingly.

Best regards,
Natt

Milkwood 218
Jeanne Marie D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanne Marie D
Gesin met tieners

So so.

The overall look and feel of your place is lovely and peaceful. We had a lovely stay. The kitchen, oven, oven dishes and carpets of the flat are not clean. The dishwasher leaks water if you switch it on. I did mention this to Kevin too. The drain was not sorted while we where there. Maybe Kevin sorted it on our departure. The tap in the main bedroom bathtub turns 360º and is hot when on cold and vice versa. Maybe the plumber can also fix it while there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Gesin met tieners

Luukse verblyf

Ons het baie lekker gebly. Sal beslis in die toekoms weer daar gaan bly. Daar is alles wat 'n mens nodig het. Al wat sleg is, is dat die straatname vanaf Jeffreysbaai na Milkwood glad nie meer bestaan nie. Dit gee nogal 'n gesukkel af om daar te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therona J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therona J
Gesin met tieners

Aangenaam verras met die mooi uitsig en gemak van verblyf.

Ons het die uitsig, veiligheid en gerief van die plekkie baie geniet. Selfs die selfoonsein wat swak was, was 'n pluspunt vir ons wat ordentlik wou wegbreek. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 195
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Straat, , Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA816d5b80cbb8cb5ecfcaa4618e2a90cd04cb430479a83af9e9fd78533ad632a224f0b7b52dc760ad460fc10fadd59af8ce11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 195 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Dolphin Street Marina De Gama 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.078649358451 24.919150173628
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem