6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dolphin Street, Marina De Gama, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Milkwood 218 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na huislike verblyf met lieflike see-uitsigte, ver verwyder van die stad se gejaag.
Die woonstel is ruim en smaakvol versier en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers is toegerus met 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens en die badkamers het 'n bad en/of 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ingeboude oond en stoof, 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër. Die eetkamertafel het sitplek vir 6 mense en daar is 'n gemaklike rusbank in die sitkamer en 'n slim-TV.
Die leefarea het skuifdeure wat lei na 'n balkon met patiomeubels en wonderlike see-uitsigte. Daar is 'n onderdakparkeerplek vir 1 motor en die kompleks is slegs 'n paar minute se stap vanaf die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Natthita Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 62
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Dolphin Street, Marina De Gama, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Milkwood 218 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dolphin Street, Marina De Gama, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang