Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood 417

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 195 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood 417 is 'n selfsorgwoonstel in die Milkwood-kompleks in Marina Martinique. Die ruim en moderne woonstel het 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon en die kompleks is reg op die strand geleë.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuis. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien. Die moderne kombuis is met 'n elektriese oond, keramiekstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus.

Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die gerieflike sitkamer het ’n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea het glasskuifdeure wat op 'n stoep met 'n pragtige see-uitsig oopmaak.

Die woonstel word op versoek skoongemaak. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien en daar is 'n hysbak na die woonstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood 417 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Milkwood 417
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Natthita Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 46

Jaar gelys 10

Ligging

  • Dolphin-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Milkwood 417 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf005019004a3765f08d63a00454436a28546312704a9096ab0d472f25083b2b606fb536275610f153aa097986d7c7d07a56e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 195 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Dolphin Drive Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.078718227794 24.919030666351
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem