Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorsekloof-weg 16, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Milkwood Accommodation bied ruim selfsorgverblyf in Jeffreysbaai, 450 m van die strand af en is die ideale wegbreek vir gesinne en vriende.

Daar is 2 gerieflike eenhede met slaapplek vir 6 volwassenes in die een en 4 volwassenes en 4 kinders in die ander eenheid. Elk van die eenhede bied 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers het onderskeidelik 'n koninggrootte-bed of koningingrootte-bed. Daar is ook 2 stapelbeddens vir kinders. Die badkamers het elk 'n bad of 'n stort. Daar is 'n gasstoof, elektriese oond, yskas, mikrogolf, ketel en 'n lugbraaier in die kombuise. Vir ekstra gerief, sluit die eenhede 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in. Die leefareas het gemaklike rusbanke en 'n TV.

Ander geriewe sluit lugversorging, toegang tot WiFi en veilige parkeerplek in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Milkwood Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 5

Ligging

  • Noorsekloof-weg 16, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Milkwood Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorsekloof-weg 16, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31087088c8131786ff0702819168cd9bc7b6abe544469b4ec88254f2d5ea4512e87f9432420b10b5aecff7872bd88097fb00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 16 Noorsekloof Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.033811557677 24.927154228836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem