Milkwood Cottage
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 10 Jul 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 103, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 500R2 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Milkwood Cottage is 'n eenheid wat mooi versier is en net oorkant Sunset-strand in Gordonsbaai geleë is. Gaste word bederf met 'n swembad in 'n privaat binnehof met sonstoele.
Dié eenheid is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gebruik die tweede badkamer wat 'n instapstort en bad het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die hoofleefarea bestaan uit 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.
Die sitarea se stapeldeure lei na 'n stoep wat 'n gedeeltelike see-uitsig het, en na die binnehof wat 'n Weber- en 'n gasbraai het. Die eenheid is sentraal geleë en gaste kan na restaurante en die dorp stap. Daar is veilige parkeerplek agter 'n hek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 85
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Strandweg 103, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
- Gaste dink Milkwood Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 103, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap