St. Francisbaai Akkommodasie by Milkwood Country Cottage | LekkeSlaap
+41

Milkwood Country Cottage

B&B
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 137 St. Francis Rylaan, St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Milkwood Country Cottage het unieke sjarme en is geleë in 'n dorp soos geen ander, St Francisbaai, toegangspoort tot die gewilde Tuinroete, 1 uur vanaf Port Elizabeth. Dit is hier waar jy tyd vir jouself kry, tyd om te ontspan en jou batterye te herlaai. Dit is hier waar dit lyk of tyd sy tyd by die lui rivier kry, wat stadig na die Indiese Oseaan kronkel. Jy is in 'n plek van skoonheid, natuurlike oorvloed en bekoring.

Van die oomblik wat jy by Milkwood Country Cottage aankom sal jy die betekenis van "ware vakansie" ervaar. Onvergeetlike ervarings en herinneringe sal vir jare met jou bly. Dit is ons persoonlike belofte aan al ons gaste.

Milkwood is die perfekte plek van waar jy die baie aantreklikhede van St Francisbaai kan geniet. Gholf (letterlik op ons deurstoep) - 5 tree neem jou na die 15de setperk - na die wye reeks watersport, perdry, wandel en fietsry en rustige stokperdjies soos luiwees by die swembad, sonbaai of stap op ons ongerepte strande - jy sal altyd iets hê om te doen. Binne 3 - 5 minute kan jy na die klubhuis stap, die strand, winkels, restaurante en koffiewinkels.

St Francisbaai saam met Milkwood Country Cottage bied die paar gelukkiges 'n heerlike wegbreek van die druk van die daaglikse lewe. Hier tussen grasieuse grasdakhuise langs die water, is 'n oase van vreedsaamheid en rustigheid. As hierdie leefstyl vir eers ervaar is, word dit 'n kosbare herinnering om te koester, weer en weer.

Ons vier kamers is individueel gedekoreer en almal en suite, om aan al die verskillende behoeftes van ons gaste te voldoen. Elk van die vier slaapkamers het 'n private ingang wat na die patio/swembadarea lei en is toegerus met kleur TV, yskas, tee-/koffiemaakfasiliteite en uitsigte na die prentjiemooi gholfbaan. Dit is hier waar jy kalmte, warm gasvryheid en tyd sal hê om te ontspan en herstel. Ontspan langs ons sprankelende swembad en wees verras deur asemrowende sonsondergange van jou patio af.
Jy is in 'n plek van skoonheid in natuurlike oorvloed en sjarme. Word wakker met die getjilp van die voëls in ons pragtige tuin. Vir die gholfentoesiaste kan gholfpakette by die Links en St Francisbaai gholfklub gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Milkwood Country Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 137 St. Francis Rylaan, St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Milkwood Country Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 137 St. Francis Rylaan, St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ODZjMWJmLTQyNWItNDM5Yi1hMmVjLTIwMGNkMWU4NjY5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 137 St Francis Drive St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 11:00-18:00 10:00 -34.15971635649 24.828455150127
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za