Gordonsbaai Akkommodasie by Milkwood House | LekkeSlaap
+15

Milkwood House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Bylstraat 1-3, Milkwood Terrace 9, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Milkwood House bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Gordonsbaai. Hierdie terras-styl huis is naby veilige, gesinsvriendelike swemstrande, winkels en restaurante geleë.

Die pragtig-ingerigte huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n moderne oopplan-kombuis en -leefarea en 'n patio waar gaste lekker buite kan kuier. Die 2 slaapkamers en 1 volledige badkamer is op die boonste verdieping en die ooplan-kombuis en -leefarea op die onderste verdieping. Die kombuis is toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, oond en stoof, mikrogolfoond en 'n yskas. In die leefarea is daar 'n TV.

Verder het die huis lugversorging en ook 2 privaat parkeerplekke vir 2 motors. Gehalte linne word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Milkwood House
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Van Der Bylstraat 1-3, Milkwood Terrace 9, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milkwood House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Bylstraat 1-3, Milkwood Terrace 9, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiN2Y2YzE0LWEwOWUtNGFhYi05MjdjLTg5MDdlZDNlNDk2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1-3 Van Der Byl Street 9 Milkwood Terrace 7151 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.158599 18.869496
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za