Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Unit 34

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood 34, Outlook-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Milkwood Unit 34 is 'n stylvolle meenthuis wat in 'n rustige gedeelte in die suide van Southbroom geleë is. Dit spog met fantastiese see- en strandmeeruitsigte. Hierdie eenheid is in die luukse kompleks van Lower Milkwood geleë en is naby Umkobi-strand.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander badkamer het ook 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en die skuifdeure lei na 'n privaat stoep met 'n piekniektafel.

Die leefarea het 'n sitkamerstel en die skuifdeure lei na 'n groot stoep met buitemeubels en gasbraaigeriewe. Hierdie stoep strek verder na 'n balkon waar gaste 'n asemrowende uitsig oor die strandmeer en see kan bewonder.

Hierdie kompleks spog met gemeenskaplike swembaddens, ingeboude braai-areas, 'n onthaalruimte onder die bome en speelareas vir kinders. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood Unit 34 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Milkwood 34, Outlook-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood 34, Outlook-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9308bcd6c810acbd6c142969b52f2366edff186a5e845525310a3303208f40bb4b2de9c1dda3a1d45c81ff5541468b139cea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8) Milkwood 34 Outlook Road 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.933809431017 30.309080746396
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem