Marlothpark Akkommodasie by Milkwood | LekkeSlaap
+54

Milkwood

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Milkwood
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ina Z - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and tranquil stay.

An amazing, clean, well equipped house in the bush. There was a buck who came to say hello every morning and night. The bush baby is the cutest! Very comfortable bed.

Milkwood's terugvoer

Thank you. We are very happy when others enjoy the house as much as we do. We hope you visit again soon.

Milkwood
Hennie K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K
Gesin met klein kinders

Stilte, privaat, netjies en baie skoon. Natuur op sy beste ─ definitief volgende jaar weer daar.

Ons was gegroet deur die sebras met ons aankoms en was toe verstom oor die netheid van die huis. Alles wat jy benodig is beskikbaar en van goeie gehalte. Die kuier-area is baie privaat en die beligting maak saans se dierelewe baie interessant. Ons het geweldig baie diere gesien wat kom eet het van die pille wat ons uitgooi elke oggend en die nagapies was ongelooflik om te sien. Beddens slaap heerlik en beddegoed is goeie gehalte en baie skoon. Dit tel groot punte. Die lugversorgers is noodsaaklik en in goeie werkende toestand. Die wasmasjien is ook beste model en help baie met klein seuntjie in die huis. Ons het die 5 nagte ongelooflik baie geniet en gaan volgende Paasnaweek weer probeer om die eenheid te kry. Indien ek enigiets kan byvoeg wat moontlik aandag kan kry ─ die hoofbadkamer se skuifdeur sukkel baie om te skuif en die badkamerkassie kan regtig van beter gehalte wees. Dit het nie by die hoë vlak van afwerking van die res van die huis gepas nie. Baie dankie vir 'n heerlike huis.

Milkwood's terugvoer

Thank you for your kind comments. We love Milkwood and are happy to share it with our guests. We are very happy you were able to enjoy your stay. If you don't mind telling you, the cabinet in the bathroom has a sentimental value to us but appreciate your comments. We will do our best to have the sliding door improved.
Take care,
Milkwood

Milkwood
Rita D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita D
Gesin met klein kinders

Nog die wonderlikste vakansie ooit, rustig tussen die diere en een met die natuur.

Het reeds Milkwood vir ander familie aanbeveel. Baie dankie vir 'n wonderlike rustyd.

Milkwood's terugvoer

Thank you, we are always happy when guests enjoy Milkwood and we welcome you back anytime.

Milkwood
Elize V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place that meets all requirements and expectations.

We enjoyed our stay at Milkwood and the house really met our requirements and expectations.

Milkwood's terugvoer

Thank you so much. We love the area and enjoy sharing it with others. We are happy you enjoyed your stay.

Milkwood
Estee H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estee H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Als was great. Baie dankie.

Elize P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P
Saam met vriende

Goed ingerig, netjies, skoon, toegerus met alle geriewe.

Kombuis toegerus met alles wat nodig was, tot en met 'n ysmasjien en skottelgoedwasser. Lugversorging in elke vertrek. Lazyboy stoele. Muskietnette oor elke bed. Handleiding vertel jou presies hoe alles werk. Naby heining van Kruger Park waar ons baie wild gesien het. Nie te ver van kafee en winkeltjies nie. Regtig 'n stunning plek.

Milkwood's terugvoer

Thank you for your review. We would like to welcome you back anytime. We really enjoy having guests that enjoy Milkwood as much as we do.

Milkwood
Alison S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison S

Brilliant house and setting.

Brilliant house and setting. The amenities in the house were exceptional. The only thing that could be improved upon is that the manager should have kept his "meet and greet" commitment to show us the procedure for the keys, lights and maid service. We had a brilliant visit and would recommend it to other people and we would like to visit Milkwood again.

Milkwood's terugvoer

Thank you for visiting Milkwood and for the review. We will do our best to improve the meet and greet process in the future.
We will welcome you back anytime.

Milkwood
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Njala 2920, Marlothpark, 1470, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxY2FjNzI1LThkZDEtNGM3ZS04YjdjLThjY2RmM2NhMTUzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 2920 Njala Marloth Park 1470 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.339411107527 31.795020728836
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za