Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwoodbend Farm Resort

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jolindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Milkwoodbend Farm Resort
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lezette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lezette S
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer, veilige omgewing.

Skoon, netjies en heerlike vakansiebestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwoodbend Farm Resort se terugvoer

Dankie vir jou goeie terugvoer, Lezette. Ons is baie bly julle het dit geniet.

Milkwoodbend Farm Resort
Matthew B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very clean and neat. The beach was lovely and clean too.

We had a lovely weekend at The Milkwood Bend Resort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwoodbend Farm Resort se terugvoer

Thank you for your lovely review, Matthew. We are glad you had a relaxing stay.

Milkwoodbend Farm Resort
Linette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil. Ons het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Rustig en stil. Die hout wat op die perseel verkoop word, braai baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwoodbend Farm Resort se terugvoer

Hi Linette. Baie dankie vir jou mooi resensie.

Milkwoodbend Farm Resort
Zenda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenda S
Saam met vriende

Rustig en mooi natuurlike omgewing met see loop afstand.

Milkwoodbend Farm Resort is 'n pragtige rustige plek. Presies wat ons nodig gehad het en nie ver uit die dorp nie. Dit is vir mense wat hou van buite lewe en kamp. Die see is omtrent 5 minute se loop van die kampplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linette D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

My 2 honde het die kuier net so baie geniet.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Baie lekker plek. Kamp sonder die moeite van karavaan sleep of tente opslaan. Lekker stoep met braai en alles wat nodig is in die kombuis. Goeie diens. Ons sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en pragtig!

Cosy plekkie met rustige atmosfeer. Lekker stap afstand vanaf die strand. Pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, gemaklike ontspanning.

Dit was presies wat ons verwag het, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilani J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilani J
Gesin met klein kinders

Heerlike rustige vakansie.

Het 'n lekker vakansie gehad by Milkwood bend. Ons honde kon saam gaan, strand is stapafstand. Netjies karavaan met als wat nodig is vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle S
Gesin met tieners

Dit was absoluut fantasties! Ons sal definitief gou weer gaan.

Ongelooflike plek. Kan dit aanbeveel vir mense wat 'n kamp ervaring wil hê, maar sonder die moeite. Stil en afgeleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco A
Saam met eggenoot / lewensmaat

In die somer ja maar in die winter is dit maar koud in so karavaan.

My grootste probleem is jy kan nie stort nie, die gasgeiser is baie klein en die druk swak. Gelukkig was ons net daar vir n dag maar dit het maar gesukkel met die stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwoodbend Farm Resort se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer altyd insette om ons akkommodasie te verbeter.
Die stort situasie is dadelik ondersoek en die stortkop is vervang.
Ons bied vakansie gangers 'n gerieflike kamp ervaring by die see, die weer sal dus soms 'n faktor wees.

Milkwoodbend Farm Resort
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 528, Schafflistraat, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfacbca3dceaff27510a7694bef9897ce425c9db1fc9a8b24622b5ce7b3bd6b4ef09c82197870703c8d7978301c9484f2d2bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Farm 528 Schaffli Road 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.861905106598 28.107568323612
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem