LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Millerd Mountain Lodge | LekkeSlaap
+20

Millerd Mountain Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Millerd Mountain Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ockie V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie V
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Lieflike stil plaas, ons sal vir seker terug wees!

Walter Baillie W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walter Baillie W
Gesin met tieners

Just what the doctor ordered, peace and quiet.

If you want to get away from everything then this is the place to go. From breathtaking mountain views to sparkling mountain streams. The whole area is at peace with the world.

Driekie J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie J
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Pragtige natuurskoon, stil en rustig weg van die besige elke dag bestaan.

Millerd Mountain Lodge's terugvoer

Good day Driekie,

Thanks so much for your review. It was wonderful having you to stay.

Millerd Mountain Lodge
Esther N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Millerd Mountain Accommodation provided us with a beautiful setting and all the privacy we wanted!

The characterful old farmhouse in the mountains was perfect for our needs! It was great to walk into the house welcomed by a burning fireplace, a burning Aga stove and electric blankets switched on! A friendly woman showed us around, and although we could not understand a word she said, her welcoming smile and warmth touched our hearts. The house was serviced daily. The roads surrounding Millerds takes you to the most spectacular and breathtakingly beautiful scenic drives in the country. Our 3 dogs had a ball and were welcome, and for us this is the most important of all!

Patricia M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Patricia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was okay.

Although the gravel road was worse than what we expected, Millred Mountain Accommodation was perfect and Mark & Uthando were amazing. Given another chance, I will surely visit again.

Heilha M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heilha M

Amazing!

Die verblyf self was baie netjies en veilig met 'n ongelooflike view oor die berge. Van die pieke het nog sneeu gehad wat dit net meer spesiaal gemaak het. Die prys sluit visvang en stap in, dit voel asof mens die hele plaas het vir 'n paar dae. Visvang was goed met 4 wilde rivier trout wat gevang is.

Rene B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed. Ruim en gerieflik.

Goed ingerig. Rustig. Ideaal vir stappers en natuurliefhebbers.

Clement C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clement C

Onvergeetlike tyd saam met uitgebreide familie op die afgeleë maar ongelooflike mooi huis en plaas naby Barkly-Oos.

Pragtige huis op afgeleë plaas. Uitstekend toegerus met lekker aktiwiteite soos stap, visvang en sterrekyk. Ons het Millerd Mountain Lodge gebruik as 'n basis om Tiffendel te besoek en die Barkly-Oos area te verken.

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avoca-plaas, Langs die R393, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5ZTE5NGVmLTNlNzEtNGU0Mi05ZjBjLWVjNDRhZDViODQ4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Farm Avoca Off the R393 9786 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.75317531621 27.539216794968
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!