Millwood Cottage
Beskrywing
Millwood Cottage is 'n visserskothuis in Kaysers-strand.
Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n buitestort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer is ingerig met 'n bad. Die tweede slaapkamer het stapelbeddens en daar is 'n stort in die en suite-badkamer. Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n vrieskas, yskas, oondjie en 'n mikrogolfoond.
Daar is 'n motorhuis en veilige parkeerplek vir jou voertuie.
Strandhanddoeke is nie ingesluit nie. Linne en handdoeke word voorsien in die kamers en die badkamers. Daar is WiFi, 'n TV met DStv en 'n lieflike kaggel. Franse deure lei na 'n privaat binnehof met 'n draagbare braaier.
Millwood is sowat 20 minute van Oos-Londen se lughawe, winkels en winkelsentrums af.
Slaapplek
'n Bespreking by Millwood Cottage sluit in:
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
1 x Dubbelbed
Kenmerke
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte Toilet
- Stort
- Seep
Geriewe
- Wasgoeddiens
Kamergeriewe
- Waaier
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Vermaak
- Boeke en Tydskrifte
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Millwood Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |