Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Millwood House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millwood-singel 18, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Millwood House bied oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Bluff, Durban. Dit is ideaal vir 'n paartjie aangesien dit naby 'n paar gewilde strande geleë is.

Dié gastekamer met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die kamer het 'n instapkas met genoeg kasruimte vir gaste se bagasie. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.

Gaste kan die TV en gratis WiFi benut. Die gastekamer is ongeveer 1 km vanaf Ansteys-strand, 14 minute se stap vanaf Garvies-strand en 1,7 km vanaf Brighton-strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Millwood House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Millwood-singel 18, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millwood-singel 18, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA475cd424e4a44cc459ebeb2a07943a1f57d9ae3ac91b2b9bb62f722a9c0839549b40fb3b7756340d3852a90b992d54bda2f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 18 Millwood Crescent Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.9164771 31.0200622
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem