Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milton Lane Beach Club 5

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R925 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die deposito sal binne 7 werksdae na gaste se vertrek, terugbetaal word indien die eenheid in dieselfde toestand gelaat is as wat dit ontvang is. Enige skade aan die eenheid moet binne 12 werksure gerapporteer word.

Rook word in die eenheid verbode en gaste moet asb. buite rook. Indien gaste versuim om die reël te onderhou kan dit lei tot die verbeuring van die deposito om die koste van die stoomskoonmaak van gordyne, matte en meubels te dek.

Indien daar ontdek word dat daar meer as die oorspronklike aantal gaste in die eenheid bly of dat die totale aantal gaste die toegelate kapasiteit oorskry, sal die deposito verbeur word.

Troeteldiere word toegelaat mits daar vooraf gereël word.

Alhoewel komplimentêre toiletpapier en seep voorsien word, moet gaste hierdie items op eie onkoste aanvul aangesien die eenheid 'n selfsorg-eenheid is. Gaste moet ook onthou om skottelgoedseep en ander skoonmaakmiddels saam te bring.

Gaste kan 'n skoonmaakdiens reël vir tussen 08:30 en 14:30, maar nie op naweke of openbare vakansiedae nie. Hierdie diens moet 48 uur vooraf by die kantoor gereël en betaal word. Die betaling word nie direk aan die skoonmaker gemaak nie. Gaste moet asb. in gedagte hou dat hierdie diens onderhewig is aan beskikbaarheid, veral gedurende besige seisoene.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Milton-laan 983, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9c82843dbb3fc74690a75c39bfd9cfd0379bdea73cb6ccc8b615ffb362d010a0e4615573aeab00991f9704887bb7e9b943e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 983 Milton Lane Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.891891893183 30.347609009193
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem