Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mind-Body-Soul

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Mind-Body-Soul
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andre V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Uitstekende gastehuis. Was bederf van begin tot einde. Baie netjies en mooi. Beste gastehuis waar ons nog gebly het. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers. Dankie vir alles, sal beslis weer daar oor bly. God seën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mind-Body-Soul se terugvoer

Julle het soos ou vriende gevoel. Dit was heerlik om julle te ontvang. My huis sal altyd oopstaan vir gaste soos julle.

Mind-Body-Soul
Mabel S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mabel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful experience from start to finish.

The host (Andre) was incredibly friendly, always available for any queries and efficient in providing assistance. The house is beautiful and was kept clean the entire time. The included breakfast (which we didn't know about) was a great surprise. The only issues were not having a working key to lock our room door and there not being dustbins available in the house, and no plastic in the big bin outside. Providing ashtrays outside would also have been great as there was no indication that it is a non-smoking premise. I would definitely recommend and visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mind-Body-Soul se terugvoer

Dear Mabel, thanks for your positive suggestions.
It is noted. You were excellent guests. Don't be strangers.
Warm regards,
AJ

Mind-Body-Soul
Tania D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

Manjifiek met 'n perfekte retreat-kwaliteit in 'n besige stad. Ek is soos 'n koningshuis-afgevaardigde ontvang en bederf. 'n Mens kan verslaaf raak daaraan!

My enigste spyt is dat ek nie hierdie keer vir 'n langer tydperk kon bespreek nie. 'n Volgende kuier om die bederf weer te kom geniet en die mooi omgewing beter te verken, is nou my prioriteit! Spyseniering is puik. Dié gasheer lees sy gaste se behoeftes 100% reg. Die naam Mind-Body-Soul is geensins oordrewe nie; elke aspek van 'n gas se menswees word hier in berekening gebring. Ek het nie geweet daar is sulke juwele in Suid-Afrika nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mieke V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke V
Enkelreisiger

'n Heerlike natuurwegbreek van die stad, 'n netjiese en veilige huis met uitsonderlike diens.

Dit was 'n heerlike wegbreek na Krugersdorp en Mind Body Soul is pragtig geleë in 'n veilige estate naby aan die Mall of Africa. Die gasheer bederf mens met 'n lekker ontbyt-opsie en stel graag voor watter toeriste-aantreklikhede besoek kan word in die omgewing. Die plek was skoon, netjies, goed versorg en huislik, en mens word met ope arms verwelkom. Ek sal volgende keer die fisio-opsie kies wat ook aangebied word. Andersins is die natuurlewe volop en mens het toegang tot die Walter Sisulu Botaniese Tuine. In die kamer is daar alles wat genoem word in die beskrywing en die gasheer is maklik om mee te kommunikeer en om hulp aan te bied. MBS was aanbeveel deur 'n vorige gas wat daar reggemaak het vir 'n troue, aangesien dit naby aan vele trou-venues is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mind-Body-Soul se terugvoer

Baie dankie Mieke, vir jou positiewe terugvoering.
Groetnis. AJ

Mind-Body-Soul
Vanaf
R713
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R713
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R713
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lazy Cisticola-singel 101, Featherbrooke Landgoed, Krugersdorp, 1746, Gauteng
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa702cd8d6e9b4ccd07c98f44bf9c58506cf521b266fabb3b081a34ec9434c02b342fc1eb4b7caaace122a495b645dfbaebce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R713 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 101 Lazy Cisticola Crescent Featherbrooke Estate 1746 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.0731078 27.8368359
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem