Minimalist Seaside Apartment
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - O Cormorant Way, 68 Bona View, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Minimalist Seaside Apartment is 'n sjiek toevlugsoord met 'n monochromatiese interieur en 'n afgeskaalde ontwerp-estetika, geleë in Big Bay, 'n kusvoorstad van Kaapstad. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n rustige wegbreek naby die see soek.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n slim-TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien. Gaste kan buite op die terras eet terwyl hulle die berguitsigte inneem.
'n Rugsteunbattery verseker dat die Wi-Fi aktief bly tydens beurtkrag. Gaste sal ook toegang hê tot braaigeriewe, gratis Wi-Fi en 2 veilige parkeerplekke. Die woonstel is binne loopafstand van die strand en naby van Kaapstad se beste restaurante, kafees en besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- O Cormorant Way, 68 Bona View, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
O Cormorant Way, 68 Bona View, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang