LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+146
Gastehuis in George

Mira Gratia   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R102, Farm 368 Portion 2, George, 6535, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Mira Gratia bied verblyf in 'n gastehuis, geleë op 'n rustige plaas in die Tuinroete, ongeveer 11.5 km buite Groot-Brakrivier. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie gewilde bestemming.

Gaste het 'n keuse tussen 3 pragtig ingerigte eenhede, elk met hul eie privaat ingang en en suite-badkamer. Daarbenewens beskik elke eenheid oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, 'n TV met DStv en stromingsdienste, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier se benodigde eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n onderdak-patio met sitplek. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Op die eiendom is daar 'n gedeelde swembad, 2 braai-areas en 'n welige tuin waar gaste 'n piekniek kan geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby in George of in Groot-Brakrivier. George Lughawe is ongeveer 8 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Tuleka L
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. It was awesome, definitely coming back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Marinda G
Gesin met tieners
5.0
Incredible, cozy and quiet. Loved it. The stay was incredible. Loved the place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Willem V
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable stay. Very comfortable stay, love the BBQ boma. The showers are excellent. Practical three rooms with a shared entertainmen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Surette B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil. Baie gelukkig met die verblyf. Skoon en netjies. Heerlike warm water. Ons het glad nie die gasvrou ontmoet nie. Baie behulpsaam oor di...
Sien meer
Jun 2026
Annemarie H
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was perfek. Heerlik geslaap , groot kuierstoep met uitsig oor pragtige tuin en mooi plaas omgewing.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 106

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R102, Farm 368 Portion 2, George, 6535, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mira Gratia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R102, Farm 368 Portion 2, George, 6535, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49c36b733cf350c1d388faf44eeb0881fcbaa984cbbfa0ccceb16f21f15c1d914dd71427c6b3a0347fe20bee3a69b8a03921?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 R102 Farm 368 Portion 2 6535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.00175117959 22.304324955191
Soek in 'n groter streek