Miramar Cove 33

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Miramar Cove 33 is 'n selfsorgeenheid op die boonste verdieping in die veilige Miramar-kompleks in Port Edward.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die 2 slaapkamer- en 2 badkamer-eenheid is goed toegerus met 'n dubbelbed in die en-suite hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer waarop 2 kinders kan slaap. Die eenheid het plafonwaaiers in die sitkamer en slaapkamers.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en daar is 'n wasmasjien in die eenheid. Die sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler en 'n OpenView-dekodeerder wat 'n keuse van ongeveer 18 kanale toelaat, maar as gaste DStv wil hê, kan hulle hul eie dekodeerders saambring.

Daar is 'n balkon met 'n aangename uitsig en gaste kan ontbyt of aandete op die balkon geniet. Daar is 'n draagbare braai beskikbaar op die balkon.

'n Toesluitmotorhuis word voorsien en daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks.

Slaapplek

'n Bespreking by Miramar Cove 33 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Miramar Cove 33 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R575 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false