Port Edward Akkommodasie by Miramarcove 22 | LekkeSlaap
+9

Miramarcove 22

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley-weg, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R520 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Miramarcove 22 is in 'n sekuriteitskompleks in Port Edward en is gerieflik ingerig vir 'n groep of gesin van 6.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n bad of stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank, 2 ekstra matrasse en albei kamers het waaiers.

Die kombuis het 'n stoof met oond, mikrogolf en yskas-vrieskas. 'n Wasmasjien is beskikbaar. Daar is 'n etenstafel en 'n sitkamer met 'n TV, DStv en 'n DVD-speler. Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met braaigeriewe.

Parkeerplek is beskikbaar in 'n toesluitmotorhuis en gaste kan gerus van die gemeenskaplike swembad gebruik maak.

Miramarcove is net 30 km van Margate af. Port Edward bied 'n rits restaurante en doendinge soos gholf, visvang, branderplankry, bootskaats, stap en bergfietsry. Besienswaardighede sluit die Port Edward Vuurtoring, Wild Waves Waterpark, Red Desert Natuurreservaat en meer in.

Slaapplek

’n Bespreking by Miramarcove 22 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 34 resensies vir Miramarcove 22
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Valley-weg, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Miramarcove 22 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R520
per nag (plek vir 6)
Vanaf R520
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley-weg, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1Zjk1ZDExLTBmYWItNDc3ZS05N2QxLWRlZjE0ZjM4MDI0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R520  per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 Valley Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.050576106841 30.217158077385
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za