LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+38
Selfsorg in Oudtshoorn

Miss Daisy Apartment



2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Fourie Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Miss Daisy Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die hartjie van Oudtshoorn. Hierdie knus woonstel aan die onderkant van die woonhuis, bied slaapplek aan 2 gaste. Gaste word veilige en gerieflike verblyf in 'n rustige ligging gewaarborg. Dit is die perfekte opsie vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n enkelplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-sitarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan en die uitsig oor die swembad en tuin kan inneem.

Gratis WiFi, sonpanele vir beurtkrag en veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese hek beskikbaar. Gaste het toegang tot die swembad waar hulle kan afkoel op warm somersdae.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet


Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Christo V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker geswem en gebly. Baie netjies en privaat, uitstaande veiligheid goed toegerus. Die eienaar is baie vriendelik. WiFi kort aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Miss Daisy Apartment
Altyd welkom.

Ross B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

A great place to stay and well located in Oudtshoorn. The location suited us well and access was very easy. The unit was well appointed and very clean. Everything we used worked well. The only negative was the WiFi, which was very slow and often not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daleen S
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Ons het lekker gebly en was rustig en netjies. Beveel dit aan. Die eienaars was baie vriendelik en het ons laat later uitklok, wat ons vreeslik baie waardeer het na die maraton se hardloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Miss Daisy Apartment
Baie dankie. Julle is welkom.

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
1 nag
5.0
Jan 2024

Net wat ek nodig gehad het voor die Attakwas fietsresies. Baie lekker. Ongelooflik vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Miss Daisy Apartment
Baie dankie. Waardeer baie. Sterkte en krag vir die pad vorentoe.

Zelda N
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
3.8
Mrt 2024

Rustige, vriendelike plekkie. Ons het lekker gebly. Niks was te veel moeite vir die gasvrou om ons gerieflik en tevrede te maak nie. Baie vriendelik, skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Santie
Miss Daisy Apartment
Baie dankie. Ons ontvang jou graag weer.

Peet O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig en ontspanne. Ons gasvrou het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Miss Daisy Apartment
Baie dankie. Ons ontvang jul graag weer.

Martlie J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Voëlparadys en rustig! Ruim woonstel wat goed toegerus is. Die natuurlewe is pragtig! So rustig - voedsel vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Miss Daisy Apartment
Baie dankie. Waardeer baie!


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

Gaste dink Miss Daisy Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

Gaste gebruik die swembad op eie risiko.
Let asb. dat die verblyf trappe het.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Fourie Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51f3f16f264ca5c99816c2084625803458bf5c47954b03c9f94d3c5c36624bf8f388b4cc9a9c40357d1697f9e788d517c39a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 16 Fourie Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.6079011 22.2052194
Soek in 'n groter streek