Mistique Waters

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Red Orchid
Rates displayed are on a room-only basis.
Carnation
Rates displayed are on a room-only basis.
Velvet Rose
Rates displayed are on a self-catering basis.
Misty View
Rates displayed are on a self-catering basis.
Wisteria
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls

Slegs gaste waarvoor bespreek en betaal is, word toegelaat om oor te bly.
Besoekers word toegelaat maar hulle moet die perseel teen 22:00 verlaat.
Geen musiek mag met 'n luidspreker gemaak word nie.
Lugversorging en haardroërs kan nie tydens beurtkrag gebruik word nie.
Sonkrag- en watertenks is beskikbaar tydens beurtkrag, om die TV, elektriese komberse en ligte te ondersteun. Die instansie stel voor dat gaste eerder in die aand moet stort, aangesien warmwater nie soggens gewaarborg kan word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Esplenade Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80f35ed3a12c0f25c24ea08bd504831d54594fe0f6a18d33e64ef912984ce059a1f8cd050cedaecf793aa64a8cf879ff08e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 10 Esplenade Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.895100346233 27.459585395722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang