LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+39
Gastehuis in Parys

Mistique Waters

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Esplenade Street, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Mistique Waters het die ideale ligging net oorkant die oewer van die Vaalrivier in Parys. Dis stapafstand van die dorp en die Parys Golf & Country Estate af.

Mystique Waters spog met die mooiste uitsig oor die rivier, en gaste kan heerlik in een van 5 gaste-kamers. Elke kamer is elegant versier en bied 'n stil atmosfeer. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n priaat badkamer, platskerm-TV met DStv, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.

Die gastehuis skuil in 'n lieflike tuin en het 'n pragtige omgewing wat ideaal is vir wittebroodpaartjies. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot 'n swembad en 'n lekker lapa met braaigeriewe. WiFi is in die hoofhuis beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit in: riviervlotvaart, kunsvlieghengel, abseil, 4x4-roetes en staproetes, helikopter- en warmlugballonvlugte, voëlkyk en piekniek. Gaste kan ook gerus die Wêrelderfenisgebied, die Vredefortkoepel, en Parys se beroemde antiekwinkeltjies, kunsgalerye, restaurante en koffiewinkels besoek.

Hierdie eiendom maak van sonkrag gebruik.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Cornea R
5.0
Rustige wegbreek plekkie. Sal definitief weer daar oornag. Mense is so vriendelik en gasvry.
Aug 2026
Ineke L
Besigheidsreis
5.0
Sien bo. Ons het lekker gebly. Dit was netjies, sfeervol ingerig en baie lekker om van die stoep op die Vaalrivier te kan kyk.
Aug 2026
Ian S
Saam met lewensmaat
5.0
Just what we needed! Thank you. Very happy with our stay and proximity to the golf estate where we were visiting for the weekend. Clean...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Mari-lou V
Saam met vriende
5.0
Rustige atmosfeer. Ons het die stoep wat uitkyk op die rivier baie geniet en heerlik gebraai daar. Ons het die verhitte swembad baie geniet.
Feb 2026
Jorge B
Gesin met tieners
5.0
Netjies. Baie lekker gebly, sal weer terug wees.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 127

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 6 Esplenade Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Mistique Waters het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Esplenade Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2649d427e113cfd6ff1d66c7151cbe5d1ed922193a8e6b3ef870f1c1a72e34965bb348f1f58d14d1c6ce580b6ad9713df71a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 121 5 1 5 6 Esplenade Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.895100346233 27.459585395722