Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Cabin

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Misty Cabin
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Cornelle L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle L

Warm, cozy, and affordable.

It was a cozy evening at the Misty Cabin. There was only 1 bathroom for the 6 of us, but I was very impressed with the geyser and the shower. The beds had electric blankets on them as well as blankets, so we all had a nice warm night's rest. The couches were comfy to sit on and enjoy the evening with comfort. The only thing which I didn't appreciate was the rooster crowing from 5 a.m. This was the neighbour's chicken, so can't be too disappointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette S
Saam met vriende

Ons het by Misty Cabin gebly as 'n een nag oorbly.

Die pad na Misty Cabin is baie sleg en aanwysings is baie swak. Daar is nie duidelike borde om aan te dui waar dit is nie. Die huis was netjies binne, maar daar was geen fasiliteite vir dames om hulle hare en grimering te doen nie. Die enigste spieël was in die badkamer. As dames alleen het ons ons onveilig gevoel om uit te gaan vir die aand en laat terug te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money. Highly recommended.

Great experience. Thoroughly enjoyed it. High-end finishes and furniture in unit contribute to a comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Saam met vriende

Ons kon heerlik saam met vriende kuier en rus.

Misty Cabin was baie skoon en netjies en alles wat jy nodig het, is daar. Ons het heerlik gerus en nie na TV verlang nie. Die toegangspad was redelik verspoel, maar ry net stadig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal C
Gesin met klein kinders

Really nice. Great service.

Great stay, very peaceful. Super customer service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph T

Ons het baie lekker gekuier. Die stilte was sommer baie lekker. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Die huis is binne uiters netjies en baie mooi. Ek beveel aan dat hulle daaraan moet dink om 'n mikrogolfoond in die huis te sit. Die buitekant kan ook 'n bietjie netjieser wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria B
Gesin met klein kinders

Heerlik. Pragtig.

Sal weer gaan. Mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda W
Gesin met klein kinders

Uitstekende waarde vir geld.

Baie netjies en skoon. Gerieflik geleë. Het beslis ons verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lesedi-straat 495, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb648b72d1c831cc08d4b6c6d24b1a36302f233ce650f34449744b1c7bd44ee12785a313ef39b26ccd74c9d4dc50e54b13bbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 495 Lesedi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.423314790265 30.096998571791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem