Mitford Lodge Dela
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 14, Gxarha (Morgansbaai), 5292, Oos-Kaap
- Vanaf R1 495 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mitford Lodge Dela is in die bekoorlike kleindorpie Morgansbaai. Dit is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat 'n onvergeetlike vakansie-ervaring bied. Die betowerende seefront-woonstel is in die hartjie van die Wildekus, 'n ruwe en ongerepte streek wat bekendstaan as 'n versteekte juweel.
Die woonstel is 'n gesinskamer met 'n slaapkamer en daar is 'n aangrensende alkoof met 2 enkelbeddens en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is ook 2 rottangstoele en 'n TV in die slaapkamer. Die eenheid het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yskassie en 'n waaier. Daar is 'n nuwe restaurant, Salty, op die perseel waar gaste maaltye kan geniet. Gaste het toegang tot 'n balkon wat die ideale plek is om te ontspan en die vars seeluggie te geniet. Die balkon spog met 'n panoramiese uitsig oor die Indiese Oseaan.
Mitford Lodge Dela is naby die pragtige kranse van Morgansbaai waar gaste kan sien hoe die skuimtoppe van die branders oor die sand en rotse klots. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Rosalynd Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kusweg 14, Gxarha (Morgansbaai), 5292, Oos-Kaap
- Gaste dink Mitford Lodge Dela het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gxarha (Morganbaai) Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 14, Gxarha (Morgansbaai), 5292, Oos-Kaap