Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mkuze Falls Private Game lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 238, Roete 66, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 776 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mkuze Falls Private Game Lodge is in die hartjie van Zoeloeland, KwaZulu-Natal, geleë en bied gerieflike verblyf. Die lodge is as een van twee privaat wildreservate in die streek bekend waar gaste die geleentheid kry om die Groot 5 te sien en 'n indrukwekkende verskeidenheid van byna 430 inwonende voëlspesies waar te neem.

Gaste kan tussen 8 luukse grasdaksuites en 1 luukse safari-suite kies wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die suites het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Elke suite is op verhewe houtplatforms gebou en elkeen het 'n groot stoep wat met 'n fantastiese uitsig oor die rivier, waterval en die omliggende heuwels spog.

Die lodge bied 'n rustige omgewing en spog met elegante meubels. Daar is 'n sitarea, dek waar gaste die wild kan waarneem, swembad en 'n kroeg. Gaste kan Suid-Afrikaanse kookkuns onder die sterre of in die boma met optredes deur die stamme geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die lodge bied safari's met ervare gidse en twee daaglikse wildritte in die Privaat Groot Vyf-reservaat. Oggendritte begin met koffie, tee en ontbyt, terwyl 'n teemaaltyd die middagritte voorafgaan. Tydens die aandritte kan gaste nagdiere teen die sonsondergang sien wat 'n pragtige geleentheid vir fotografie bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 238, Roete 66, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 776
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R6 776
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 238, Roete 66, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9245ccefe723477e69fd49459a2433e0106bb324e96c3d1fce028bbbc42c6e0f69f09b16c10d237cb3df3a56b9d72560412c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 776 per nag, vir 2 mense 238 Route 66 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-15:00 11:00 -27.67391297603 31.66877746582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem