Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MLMK Townhouse 17

Selfsorg
Studio 17
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Dié ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuisie, 'n badkamer en 'n slaaparea. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet met 'n handbidet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Op versoek kan aparte potte, panne, glase, breekware en eetgerei vir Halaal-gaste voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Geen geraas ná 22:00 volgens die kompleks se reëls.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Gaste moet asb. hul honde se beddens saambring. Troeteldiere word nie op die meubels en beddens toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Townhouse 17
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
Beskrywing

Die meenthuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers is bo. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Dié 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak het. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n broodrooster en 'n ketel toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitarea het 'n platskerm-TV met Netflix. Die gastetoilet is in die leefarea. WiFi is beskikbaar. Buite het die meenthuis 'n privaat braai-area. Op versoek kan aparte potte, panne, glase, breekware en eetgerei vir Halaal-gaste voorsien word. Dubbelmotorhuisparkeerplek word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Geen geraas ná 22:00 volgens die kompleks se reëls.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Gaste moet asb. hul honde se beddens saambring. Troeteldiere word nie op die meubels en beddens toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marquise-singel 31, Ruby Estate Eenheid 17, Richwood, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA223783da7c95bef0cf5139954fdf1bc2f6103fb9f7368fc0e0e7fddea7d79b9f49e74486a56058473078665f555b848ac9fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 31 Marquise Crescent Ruby Estate Unit 17 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.843382 18.550733
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem