Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mmpula Paradys Bosveld Lodge

  • Kapasiteit: 41 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Mmpula Paradys Bosveld Lodge, Moedwil, 0315, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mmpula Paradys Bosveld Lodge is 31 km buite Rustenburg en bied gerieflike verblyf, ideaal vir sakereisigers, paartjies, gesinne of groot groepe vriende.

Dié verblyf het 'n warm atmosfeer en bied 'n verskeidenheid chalets, elk met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gemeenskaplike badkamers is ook op die perseel beskikbaar.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe, soos 2 volledig toegeruste kombuise, 'n konferensiesaal, speelplek vir kinders, 2 ruim bomas, 1 verhitte swembad en 1 koue swembad.

Daar is 'n verskeidenheid vrylopende wild- en voëlspesies op die perseel. Aktiwiteite in die omgewing sluit wandelroetes, voëlkyk, wildritte, swem, vierwielmotorfietsry en romantiese pieknieks in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Mmpula Paradys Bosveld Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Mmpula Paradys Bosveld Lodge, Moedwil, 0315, Noordwes
  • Gaste dink Mmpula Paradys Bosveld Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Mmpula Paradys Bosveld Lodge, Moedwil, 0315, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c84fbf74f08511024927f1e4534a6467d7633fb99e4f4e6f6ee3dcea054d0c705d7e58c8b6c603a71b61818e5819acc05d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Mmpula Paradys Bosveld Lodge Moedwil 0315 Noordwes 021 201 8901 12:00-16:00 12:00 -25.636292192314 26.98853820585
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem