LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Selfsorg in Waterkloof Glen

Modern & Peaceful Studio



2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Maine,Amarand Ave Menlyn, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Moderne Ateljee is geleë in Menlyn Maine, Pretoria, naby hoofroetes en ander geriewe vir u gerief.

Die woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, lugbraaier, eetgerei, breekware, gereedskap, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Dit lei na die sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV en WiFi vir u vermaak.

Gaste kan die restaurant op die perseel en veilige parkering geniet.

Geleë binne loopafstand van SunBet Arena, Times Square Casino, Cintocare Privaathospitaal en Menlyn Mall, en 'n verskeidenheid restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet


Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Tanya F
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional. The apartment was clean and well situated within walking distance to the casino and Menlyn Maine.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Lisa V
Saam met lewensmaat
5.0
Spacious, modern, very neat and tidy and within walking distance from the mall and casino. I will definitely book this accommodation ag...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Lorraine W
5.0
Ek sal beslis weer die eenheid bespreek. Modern & peaceful studio beskryf presies wat dit is. Kwaliteit meubels met perfekte dekor.
Mrt 2026
Igna M
Saam met lewensmaat
4.8
Fantastiese ligging. Het slegs een nag oorgebly en dit was heerlik om van daar af te stap na die restaurante en Sunbet Arena sonder om met vervoer te ...
Sien meer
Apr 2026
Gerald W
Saam met lewensmaat
4.6
Great stay. The unit was spotless from top to bottom. It's so conveniently situated to Time Square, approximately 600m. Really enjoyed ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Tanya F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Exceptional. The apartment was clean and well situated within walking distance to the casino and Menlyn Maine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Spacious, modern, very neat and tidy and within walking distance from the mall and casino. I will definitely book this accommodation again when visiting Sunbet Arena. It is within walking distance from the mall and Sunbet Arena. Spacious, modern, very neat and tidy. Perfect for a fun-filled weekend getaway if there is something going on at Sunbet Arena.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Ek sal beslis weer die eenheid bespreek. Modern & peaceful studio beskryf presies wat dit is. Kwaliteit meubels met perfekte dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MLB
Modern & Peaceful Studio
Ons sien uit daarna om jou weer te huisves!

Igna M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Fantastiese ligging. Het slegs een nag oorgebly en dit was heerlik om van daar af te stap na die restaurante en Sunbet Arena sonder om met vervoer te sukkel. Basiese benodighede is beskikbaar. Die haardroër kan ongelukkig nie gebruik word nie, want dit pas nie op beskikbare muurproppe nie (’n ronde adapter is nodig). Maak ook seker wanneer daar ingeklok word oor die spesifieke parkering vir die woonstel, dit kan bietjie verwarrend wees om dit in die parkeerarea op te spoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerald W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Great stay. The unit was spotless from top to bottom. It's so conveniently situated to Time Square, approximately 600m. Really enjoyed the stay, can maybe say have a look into a queen size bed. Other than that, we absolutely enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bennie B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2025

Baie lekker. Baie skoon en veilig, sal weer daar slaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

MLB Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

Gaste dink Modern & Peaceful Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Geen rook binne nie
Geen harde musiek of geraas nie

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Maine,Amarand Ave Menlyn, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ec5befbf58a299e60e03f9b5179de7b4ac0b63c924b25ad7590c3b769033941bbe0b4e868f42dd4c56b0e76813cd7b79503?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Maine,Amarand Ave Menlyn Waterkloof Glen 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.785629030272 28.28299554233
Soek in 'n groter streek