Modern 2-Bed Beach Apartment Contemporary Coastal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Main Road, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R2 559 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Moderne 2-Slaapkamer Strandwoonstel Contemporary Coastal is 'n stylvolle woonstel in die hartjie van Seepunt, perfek geleë binne loopafstand van die strand, kafees en winkels. Dit is 'n ideale keuse vir gaste wat moderne gemak in 'n sentrale kusomgewing soek.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede 'n dubbelbed het. Beide badkamers is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamertafel met stoele, 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien.
Gaste kan ook die gebou se dakdek geniet, kompleet met 'n gemeenskaplike swembad en panoramiese uitsigte oor Tafelberg en die Atlantiese Oseaan, die ideale plek om te ontspan met 'n boek of 'n skemerkelkie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 82 Main Road, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Main Road, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang