Modern De Waterkant Apartment Views
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2025 tot 12 Des 2026.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prestwich Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 450R1 305 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Modern De Waterkant Apartment Views is 'n woonstel met 1 slaapkamer en 1 badkamer in die gesogte Metropolis-gebou, geleë in die trendy De Waterkant. Die woonstel is stapafstand van die V&A Waterfront en 'n kort rit na die middestad, CTICC, Tafelberg, Clifton en Kampsbaai-strande.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet en 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. 'n Toegewyde werkruimte met onbeperkte hoëspoed-Wi-Fi is ook beskikbaar.
Die gebou bied 24-uur-sekuriteit, toegangsbeheer en een veilige toegekende parkeerplek met hysbaktoegang.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Prestwich Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prestwich Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang