Modern De Waterkant Gem
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Liddle Street, The Signature, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Modern De Waterkant Gem is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie lewendige stad kan verken en geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n balkon met buitemeubels geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 21 km weg. Besienswaardighede sluit in die Leeukop-staproete, die Tafelberg-kabelkar, die CTICC en die V&A Waterfront.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 4 Liddle Street, The Signature, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Liddle Street, The Signature, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang