6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Sydney Street, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Modern Heritage Home is 'n selfsorgvakansiehuis in Groenpunt in Kaapstad. Die huis is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf in die stad.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die solderkamer en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV en lei na 'n binnehof met buitemeubels. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n klein draagbare braai en 'n omsetter met rugsteunbatterye vir kragonderbrekings. Die huis is naby die V&A Waterfront, winkels, restaurante, die promenade en die strand geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alex Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Sydney Street, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Modern Heritage Home het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Sydney Street, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang