Modern Sea Point Oasis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 261 Glengariff Road, Glengariff Apartment Unit 604, Three Anchor Bay, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Modern Sea Point Oasis is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Drieankerbaai, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat 'n tuisbasis soek vanwaar hulle die omliggende geriewe en besienswaardighede kan verken en geniet.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n eetkamertafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n ruim balkon met sitplek en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Seepunt Promenade ongeveer 200 m weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Green Point Park, Graaff se Poel, Mojo Mark en die V & A Waterfront. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 23.3 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Jessica Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 7
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 261 Glengariff Road, Glengariff Apartment Unit 604, Three Anchor Bay, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Modern Sea Point Oasis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 261 Glengariff Road, Glengariff Apartment Unit 604, Three Anchor Bay, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang