+23

Modern Studio Steps from Sea Point Promenade

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Six On N, Norfolk Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 349 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Modern Studio bied gemaklike akkommodasie binne loopafstand van die strand in Seepunt.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n Nespresso-masjien. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike dakswembad en gimnasium. Veilige parkering word voorsien gedurende hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Clifton View 3.3 km weg en The Pipe Track is 4.2 km weg.

Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Six On N, Norfolk Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 349
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 349
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 349
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Six On N, Norfolk Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3e490c1b9abfd6750d0abcc60539d721a753a3e0092b8cdf36aa1dbf7af57b86f23149d5383f93d09f56fd08957f257d67a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 348 per nag, vir 2 mense Six On N, Norfolk Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.910951607665 18.39224369552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang