Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mohlape Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R519 Kuschke-weg, Limpopo, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mohlape Game Lodge is 'n pragtige lodge net langs die R519, 37 km buite Polokwane en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die eiendom beskik oor 3 dubbelkamers en 'n gesinskamer. Elk van die ruim dubbelkamers het slaapplek vir 2 gaste en daar is 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne. Hierdie kamers se en suite-badkamers het dan ook 'n ingesonke bad, 'n toilet en 'n wasbak, en daar is 'n buitestort.

Die gesinskamer het slaapplek vir 5 gaste en daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort. 'n Tripelstapelbed is beskikbaar in die kamer langsaan wat sy eie toilet en buitestort het. Daar is 'n oop hangkas en pantoffels, seep en badhanddoeke is in al die kamers.

Die kamers het ook elk 'n kluis, gratis WiFi en 'n kombuisie wat 'n yskassie en koffiemaakgeriewe het. Die dubbelkamers het 'n privaat houtstoep met 'n uitsig oor die bosveld en die gesinskamer bied 'n uitsig oor die gedeelde swembadarea.

Gemeenskaplike geriewe sluit die groot kombuis met al die nodige toerusting, die eetarea en leefarea, 'n binnebraai en buiteboma, asook die swembad in. As gaste die pakket kies wat alles insluit, is gaste se maaltye, 'n skoonmaakdiens, wildrit, water, koeldrank en sekere bier en wyn ook ingesluit by die tarief.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniek-middagete
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R519 Kuschke-weg, Limpopo, Polokwane, 0700, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Polokwane Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R519 Kuschke-weg, Limpopo, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a3436e1524bfdc3fe1c36265d45a307efdba53fc35660081805c4ef7145b7ea4da677747a14b807276e22b1ed1b144f9518?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 2 mense R519 Kuschke road Limpopo 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.101368822454 29.35140572592
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem