Beskrywing
Die 11 groot en afgesonderde staanplekke het elk 'n water- en elektriese punt, en ingeboude braaigeriewe. Gemeenskaplike ablusiegeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Daar is beperkte selfoonontvangs.
WiFi is slegs by die restaurant beskikbaar.
Die teetuin wat ideaal is vir ontbyt, ligte middagetes, tee of koffie, open Woensdae tot Donderdae vanaf 08:30 tot 16:00 en Vrydae tot Sondae vanaf 08:30 tot 16:30.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R531, Hoedspruit, 1370, Limpopo
Sien kaart- 66 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang