Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moholoholo Ya Mati

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Moholoholo Ya Mati
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Amri E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amri E

Heerlik, net kort. Sal definitief weer daar bly.

Heerlik gebly. Baie gerieflik en pragtige plek.

Igna B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna B

Pragtige plek vir troues en partytjies.

Ongelooflike mooi plek, uitstekende diens ontvang. Ons sal vir seker weer gaan kuier.

Jonty M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonty M

Fantastiese diens, asemrowende natuurskoon, goeie instandhouding, waarde vir geld.

Verwagtinge oorskry. Beeldskone natuur.

Adele E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele E

Onbeskryflik. Amazing personeel!!! Beste ontvangs en vriendelikheid.

Amazing plekkie, waar jy en die bos een raak en soveel rustigheid ervaar. Elke hoekie het 'n storie en die natuurlig is onbeskryflik. Die nagklanke en skoon lug. Alles die moeite werd. Hier vind jy jou hart se klop weer.

Thelna K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelna K

Absolutely fabulous.

The service, the chalet, and the food were absolutely fabulous.

Antoinette B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Heerlik rustig langs die rivier.

Wat 'n fantastiese plek, rustig langs die rivier. Als is netjies en skoon. Definitief die moeite werd om te gaan afskakel van die besige stadslewe.

Christine S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Lieflike, skoon, groen met die mooiste uitsig!

Ons het baie laat 'n bespreking gemaak en ons het vinnige terugvoering gekry. Dit is 'n asemrowende uitsig vanaf die hoofingang. Die kampterrein is netjies. Ek dink nommer 11 is die beste plek om te kamp aangesien dit mooi plat is. Die stortkoppe is ordentelik en baie beter as ander kampterreine. Die opwasarea was verskriklik vuil en ons het besluit om liewer ons skottelgoed by ons staanplek te was. Rakende veiligheid is die kampterrein reg by die pad (jy hoor ook van tyd tot tyd trokke wat verby kom) en die hek het vir 'n groot gedeelte van die dag oopgestaan. Enige iemand kon instap en kom loer as hulle graag wou. Anders as dit was dit 'n lekker plek om te kamp, ons sal volgende keer die swembad ook probeer benut.

Jaco B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Anniversary weekend with my better half.

Tranquil environment, private, beautiful, quiet. The deck by the river is absolutely a must to experience. The unit itself is very beautiful and the main bedroom with outside shower is absolutely amazing. If we could we would have retired right then and there.

Johannes J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J

Baie mooi oornagplek in die Bosveld langs die Blyderivier.

Baie mooi, gerieflike en skoon oornagplek in die ongerepte natuur in die Blyderivier Canyon. Die buitestort is baie oulik, net die skuifdeure kort baie aandag vir sekuriteitsdoeleindes.

Miekie F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miekie F

Pragtige area.

Yskas was baie vuil, sprinkaan in vriesgedeelte wat al lank daar is. Moes self mikrogolfoond binne skoonmaak.

Johnny N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny N

Baie gasvry, pragtige tuine, wildlewe.

Baie netjiese en ruim chalets. Elkeen baie privaat. Ligging van chalets fantasties. Het die vry verskafte braaihout baie geniet.

Miekie F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miekie F

Ongelooflike plek met die mooiste natuur, puik akkommodasie & diens.

Tweede keer dat ons hier bly en sal Ya Mati aanbeveel.

Megan A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan A

Great service

Great service, perfectly located.

George M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George M

Lieflike natuurskoon. Terrein netjies. Personeel vriendelik. Sal verseker weer daar gaan kamp.

Goeie waarde vir geld. Goed geleë om die Laeveld te geniet teen bekostigbare kamp-tariewe.

Trudie C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie C

Baie lekker en rustig.

Was baie lekker gewees.

Antoinette B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Definitief die moeite werd.

Die river unit is definitief die moeite werd. Pragtige kamers, privaat braai-area met 'n swembad. Die dek by die rivier is 'n droom!

Anonymize U - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonymize U

Baie rustige atmosfeer.

Dis 'n netjies, stil en pragtige plek. Daar is ongelukkig nie diere op Ya Mati self te sien soos wat daar adverteer word nie. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Goeie diens.

Ivan P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan P

Was baie aangenaam en 'n heerlike plek om te ontspan.

Een probleem en het dit aangemeld. Verskriklik baie miere in kombuis en buite op stoep.

Jennifer L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L

Asemrowend!

Pragtige plek, mooi netjies en die kos was van hoogstaande gehalte!

Anneke C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke C

Dit was fantasties.

Netjies, keurig, skoon, mooi ruim, luuks - wat meer kan mens sê. Wil net daar gaan bly vir altyd. Regtig die moeite werd.

Lida P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida P

Asemrowend.

Goeie persoonlike diens. Puik waarde vir geld!

Corne B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne B

Pragtig.

Ons was 10 mense en het die Otter en die River-chalets geboek. Dit het heerlik gewerk en was redelik naby aan mekaar, maar tog privaat. Die uitsig is pragtig en ons sal definitief weer daar bespreek.

Elize B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Regtig 'n pragtige plek en vriendelike, behulpsame personeel.

Die plek is regtig verskriklik mooi en sal dit aanbeveel vir enige geleentheid. Die algemene netheid van die chalet was nie op standaard nie. Die ketel was regtig nie skoon nie en nog van die ou soort wat nie net gelig kan word nie en sodoende myself gebrand met stoom.

David T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David T

Bush experience. You see animals at close range. Away from the buzzing city life. A great stay!

I was moved to Mountain View. Total serenity. Accompanied by tweeting birds in a silent thronged bush. In close range with animals.

Magda K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Stunning.

Prag plek en waarde vir geld! 'n Paar goedjies wat nie lekker werk nie soos 'n dakwaaier en 'n drein wat sleg ruik, maar diens is uitstekend en hulle doen moeite!

Ezna O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezna O

Een groot verrassing, 'n stukkie hemel, pragtig en heerlik.

Ons is baie vriendelik ontvang. Riverlodge is letterlik op die oewer van die rivier gebou met 'n houtdek oor die rivier vir rus, die bobbejane dophou en voëls kyk. Die chalet is pragtig en luuks met meer as wat mens nodig het. Ons eie swembad en boma was 'n aangename verrassing. Dis stil en rustig omdat daar nie baie mense is nie, die personeel is vriendelik en behulpsaam. Ons sal verseker weer daar gaan stop.

Tebogo P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tebogo P

Peaceful place.

It's a lovely place, we enjoyed the stay.

Melvin M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvin M

Stunning scenery, tranquil and beautiful.

We had a wonderful stay!

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Chanette K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chanette K

Eerste indruk van kampterrein was nie so goed nie, maar het die rustigheid geniet.

Vriendelike diens en goeie sekuriteit. Ongelukkig was ons eerste indruk met die inryslag by die kampterrein nie so goed nie. Die terrein is baie toegegroei en die paadjie binne die terrein is baie smal a.g.v. bosse en takke wat oorsteek. Was beïndruk met ons staanplek wat netjies skoon gehark is en die skoon ingeboude braai. Die ablusie was baie teleurstellend. 'n Paar ligte was geblaas in die dames badkamers, vloere was baie vuil en nie al die toilette wou spoel nie. Verder het ons die rustigheid in die kamp geniet.

Vanaf
Vanaf R1 408
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 408
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R531, Hoedspruit, 1370, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmMGYxOTQ3LWU4MjUtNDM3OS1hMzMzLWEzYTM4MzIzMGEwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 408 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Off the R531 Hoedspruit 1370 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.503292545567 30.838396349536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang