Moholoholo Ya Mati
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luukse Rivier Chalet
- Selfsorg.
- Mfubu en Ngwenya Luukse Chalets
- Selfsorg.
- Nkhwale Luukse Chalet
- Selfsorg.
- Otter Chalet
- Selfsorg.
- Woodpecker Chalet
- Selfsorg.
- Camping Stands
- Selfsorg.
Huisreëls
Daar is beperkte selfoonsein.
WiFi is slegs by die restaurant beskikbaar.
Maaltye kan op versoek voorberei word en by jou chalet bedien word. Kontak ons asb. vir meer inligting en spyskaarte.
Die Teetuin (ideaal vir ontbyt, ligte middagete, tee of koffie) maak oop:
Woensdag tot Donderdag 08:30 tot 16:00
Vrydag tot Sondag 08:30 tot 16:30
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 98 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R531, Hoedspruit, 1370, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom