Moiras Guesthouse
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Erik Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Retha V - Nov 2023
Algehele gradering
Ongelooflik vriendelik en hondevriendelik.
Moiras Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Retha. Dit was vir ons net so lekker om julle hier te hê - veral met twee sulke goed gemanierde worsies! Ons sien uit na julle volgende kuier!
Marko C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker en baie vriendelike mense.
Moiras Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Marko. Julle was ons eerste gaste by Moiras en ons is só bly julle het lekker gebly en alles geniet. Julle het die plek pragtig skoon en netjies gelaat. Julle is uitmuntende gaste en ons sien uit om julle weer hier te sien.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moirastraat 3, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom