Mojo Hotel
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.6/5
Graeme Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Keith B - Mei 2024
Algehele gradering
Experience excellent.
Mojo Hotel se terugvoer
Thank you immensely for your glowing review! We're thrilled to learn that your stay surpassed your expectations. Your satisfaction means the world to us. We eagerly anticipate your next visit. Take care!
Chandre M - Apr 2023
Algehele gradering
Well located and value for money.
Clarise L - Feb 2023
Algehele gradering
It was a great experience and the staff was very friendly. I would highly recommend it.
Yolande K - Feb 2023
Algehele gradering
Average.
Naomi S - Jan 2023
Algehele gradering
Ontvangs was power.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Dawie D - Okt 2022
Algehele gradering
Swak, swak, swak. Haal Mojo van opsies af.
Raynecia F - Okt 2022
Algehele gradering
Pateties.
Lees meerGerrie D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie raserig, bo-op 'n bar wat tot vroeë oggendure baie raas. Baie vuil, geskok dat webtuiste so 'n plek adverteer, het vir seker nie lekker geslaap nie.
Johannes J - Sep 2022
Algehele gradering
Kamer klein en sonder venster.
Johann S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Renate L - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely.
Tracey D - Jun 2022
Algehele gradering
Always a fun time.
Jayson J - Mei 2022
Algehele gradering
Relaxed, safe and eventful.
Cheryl N - Mrt 2022
Algehele gradering
Die plek het 'n stink reuk en was glad nie gasvry nie.
Carin L - Mrt 2022
Algehele gradering
Tevrede vir 'n nag se oorslaap.
Theodore M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees
Lauranne V - Jan 2022
Algehele gradering
Not what was advertised.
Lees meerCarine P - Des 2021
Algehele gradering
Lekker gebly, veiligheid nie so goed nie, kamer was nie gereed met aankoms nie.
Ronette O - Okt 2021
Algehele gradering
Onsmaaklik en onplesierig.
Lees meerIan J - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en goed geleë.
Anoushqah M - Sep 2021
Algehele gradering
The staff are extremely friendly and helpful.
- Kapasiteit: 181 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Regentweg 30, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap