Mola Mola
7 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - 1219 Dougall Street, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in Port Nolloth en binne loopafstand van die strand, bied Mola Mola die ideale kuswegbreekplek vir die hele gesin.
Die ruim vakansiehuis bied slaapplek vir 6 volwassenes en 1 kind in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bababedjie, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die derde slaapkamer bied 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n vrieskas is beskikbaar in die opwaskamer. Net langs die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n binnebraai.
Gaste kan maaltye buite op die gemeubileerde patio geniet terwyl hulle die see-uitsigte inneem. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Port Nolloth-hawe slegs 4,5 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1219 Dougall Street, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1219 Dougall Street, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang