Molalatau Lodge and Campsites
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Theo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Elize M - Apr 2024
Algehele gradering
Plek kort aandag. Ons het nie warm water gehad. Wasbakkrane draai in rondte.
Elize M - Apr 2024
Algehele gradering
Beddens slaap lekker maar geen warm water in ons cottage.
Sake V - Jan 2024
Algehele gradering
Unexpected. Bedding was nice and clean.
Lees meerRonel M - Des 2023
Algehele gradering
Daar is meer as genoeg stilte. Die plekkie kort 'n bietjie opknappingswerk.
Anet B - Aug 2023
Algehele gradering
Dis ons 2de keer by Molalatau en sal weer gaan.
Tarrant D - Aug 2023
Algehele gradering
Dit is slegs 'n basiese oornagkamer.
Melissa N - Jul 2023
Algehele gradering
Valse advertensie.
Lees meerBelinda J - Mei 2023
Algehele gradering
Needs an upgrade.
Gregory P - Apr 2023
Algehele gradering
Great service.
Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer
Thank you Greg, was a privilege having you. Hope to see you soon.
Martie S - Jun 2022
Algehele gradering
Die badkamers bestaan nie meer nie. Dis 'n jammerte.
Deon S - Jan 2022
Algehele gradering
Was regtig baie teleurgestel en het na slegs een aand besluit om te gaan (al het ons vir 2 nagte betaal).
Lees meerSandrie D - Apr 2021
Algehele gradering
Was terleurgesteld. Beddegoed is netjies maar die hele vertrek vertoon oud en nie op standaard nie.
Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer
Sandrie
Baie dankie vir jou kommentaar. Ek het gaan kyk en ons gee andag aan die cottage. Jou beswaar met die vertrek en vloer wat oud lyk is baie vaag en ek sal graag meer duidelikheid wil hê. Die gebou is 'n hout cottage. Die hout is onlangs behandel en kan nie nuwer vertoon as wat dit reeds doen nie. Ons vervang nou gordyne met helderder kleure om die gevoel op te helder. Dalk kan jy meer spesifiek wees met die vertrek lyk oud. Ons neem jou beswaar baie ernstig op en wil dit graag aanspreek.
Fanie P - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties gewees.
Hermanus P - Des 2020
Algehele gradering
Daar gekom, geen stoof, geen ketel, geen kombuisware. Moes dit self reël by bestuur.
Tshwaane S - Nov 2020
Algehele gradering
Our stay was good.
Sharon Lee V - Nov 2020
Algehele gradering
Ons was in Ellis Ras vir besigheid. Maar is baie teleurgesteld in ons keuse van verblyf!
Luis L - Mrt 2020
Algehele gradering
The restaurant was not equipped to feed us and the chef not on site. Stars to the barman who ran around and made phone calls to organise dinner for us. Also the bar is very under stocked with no bottled water and no cold drinks.
Lees meerFlorence B - Jan 2020
Algehele gradering
The units were clean and well prepared.
Mark J - Des 2019
Algehele gradering
Daar was niks om te doen wat geadverteer word nie.
Lees meerMolalatau Lodge and Campsites se terugvoer
Beste Mark, ek het weer na jou bespreking gaan kyk. Daar is nerens in jou bespreking melding gemaak dat julle wil visvang of dat dit enigsins 'n voorkeur of 'n voorwaarde is nie.
Dit daar gelaat, het ons die vorige twee naweke mense gehad wat kom visvang het. Ek vang self nie vis nie, dus weet ek regtig nie of die vis byt of nie, maar ons het ten minste 3 visvang gate om die lodge waar jy kan visvang.
Ek is baie jammer as ons visvanggeleenthede nie aan jou verwagtinge voldoen het nie.
Verder het jy 2 x King Fishers kamers wat ons begrotingkamers is, geboek. Ons beskrywing van die kamers is baie duidelik dat dit 2 bunker bedjies bevat en kan 4 mense akkommodeer. Jy het gevra om geskuif te word na 'n cottage wat uit 2 slaapkamers bestaan. Die Cottages wat alby reeds geboek. Toe het jy besluit julle wil by die King Fisher kamers bly. Ek kan nie uit jou bespreking vasstel of julle 4 mans of 2 mans en 2 vrouens is nie, dus het ek in elk geval aanvaar julle is 2 paartjies, daarom die twee kamers vir privaatheid, jy het immers self die bespreking gedoen.
As jy enige van die klagtes in jou kommentaar, of volledig met ons gekommunikeer het tydens die bespreking, kon ons regtig iets daaraan gedoen het.
Wat die swembaddens aan betref, is ek baie jammer. Ons het die dag voor julle opgedaag het, 80 mense as dagbesoekers gehad en dit was 'n besondere warm dag. Die druk wat soveel mense op die swembad geplaas het was ongelukkig net te veel, om dit die volgende oggend skoon aan julle beskikbaar te stel.
Ek is regtig jammer dat Molalatau nie aan julle verwagtinge voldoen het nie.
Monica L - Des 2019
Algehele gradering
Die lugversorgers werk en kamers is skoon en netjies.
Lees meerAnonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Lungile N - Sep 2019
Algehele gradering
Everyone was kind and friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Almal was vriendelik.
Ons was gelukkig en mal oor die plek. Sal weer terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer
Thank you for your kind review.=, Lungile. We cannot wait to host you again You are fantastic guests.
Jr B - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was rustig, aangenaam en veilig.
Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer
Baie dankie, dis so lekker om te sien u het dit geniet by ons.
Hoop om u gou weer te sien.
Monique S - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer
Monique, baie dankie vir die positiewe reaksie op Molalatau Lodge. Ons streef deurentyd daarna om ons diens aan ons gaste die verbeter. Hierdie positiewe boodskap is baie goed vir ons moraal. Ons waardeer dit vreeslik baie.
Sias S - Des 2018
Algehele gradering
Sal dit nie aanbeveel nie.
Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer
December is always a challenge with regards to year-end functions. As for our policy, we try to close the lodge for day visitors by 6 o'clock at night, but at special occasions, we allow them until 8'o clock at night. I will follow this up and sort it out as an urgency. My apologies.
Bertus D - Sep 2018
Algehele gradering
Great value.
Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer
It is not a heated pool, therefore it is regulated by the weather. Being in Lephalale for 45 years and being use to these extreme heat, with a very short winter, surely this is the first time I have heard a complaint of any pool being too cold in Lephalale. The size of the pool is 15m long by 7,7m wide and 1m deep at the shallow side, and 1,6m at the deep side. However, Molalatau Lodge do appreciate your positive review very much.
Janet P - Mei 2018
Algehele gradering
You advertise fishing - there is no such facility. We slept only one night and moved early the next morning. It was a big disappointment.
Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer
Dear Janet,
Thank you very much for your feedcak.
Would it be possible to advise who you asked for the fishing facilities as I would love to address it further? Furthermore, I will send you pictures of our fishing area/facilities to confirm that we do have these facilities available.
Suzanne B - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer
Susanne, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was n voorreg om julle te akkommodeer. Kom gerus weer!
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Ephenia M - Des 2017
Algehele gradering
A very nice place.
Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer
Dear Ephenia,
Thank you for your feedback. We are still busy with upgrades to our venue, due to being occupied for 4 years by a group of foreign contractors until October 2017. I promise to present to you an even better visit when you visit us again. I was great to have you visiting us.
We are looking forward to your next visit.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 198 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wonderboomhoek, Gedeelte 25, Lephalale, 0555, Limpopo