Molenhof Guest House
Beskrywing
Molenhof Guest House is op die Bult in Potchefstroom, Noordwes geleë. Die huis is 1,2 km vanaf die Noordwes Universiteit se hoofingang, 1,7 km vanaf die Astro en 400 m vanaf Mooimed en MultiCare Hospitaal. Dis 'n pretensielose huis wat billike verblyf voorsien aan sportliefhebbers, studente se ouers en hul kinders.
Selfsorgverblyf word aangebied in 6 eenhede. Daar is slaapplek vir 17 gaste. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Hierdie kamers is ideaal vir besoekers wat op soek is na 'n rustige omgewing vir navorsing of meditasie.
Molenhof is in Potchefstroom geleë, die hartjie van die Aardklop-fees.
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Molenhof Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |