Moments Guesthouse Self-Catering
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Swartrivier Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Moments Guesthouse Self-Catering is 'n groot, luukse gastehuis met 'n selfsorg-opsie in die boonste Kleinmond.
Dit bied akkommodasie vir groepe van 2 tot 12 persone en beskik oor 6 gemaklik gemeubileerde en suite-slaapkamers. Die kamers is ingerig met 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar, en wasgoed kan teen 'n bykomende koste aangevra word. Die oopplan-sitkamer sluit 'n eetarea en 'n slim-TV met gratis Netflix in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan buitebraaigeriewe, 'n groot swembad en leunstoele geniet. Parkeerplek van die straat af word voorsien. Die gastehuiseienaars is naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Annalize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 35 Swartrivier Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Moments Guesthouse Self-Catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Swartrivier Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang