We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Monaco 103 - The Dollhouse

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 29 Februarie 2024. Bespreekbaar tot 17 Des 2023

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Monaco 103, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 R1 680 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Monaco 103 - The Dollhouse is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Strand se gouemyl met 'n uitsig op Tafelberg.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n aparte toilet en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en deel die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad met 'n uitsig oor die see. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die verblyf is naby die hoofswembad, winkels, restaurante, gholfbane en wynplase.

Slaapplek

’n Bespreking by Monaco 103 - The Dollhouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Kusweg, Monaco 103, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R2 400
R2 400 R1 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 400
R2 400 R1 680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Monaco 103, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0f7b1c32116655bfc2d5db7cd4de22312bff512fea60ff59de4f6a124d8be151a2ec3e1d683730f652660560c28e3515f59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 680 per nag (plek vir 4) Beach Road Monaco 103 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.113351590058 18.822716862512