- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Larsens-weg Erf 3, Muldersdrift, Krugersdorp, 1747, Gauteng
- Vanaf R1 835 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Monchique Gastehuis bied 4-ster-verblyf vir toeriste, sakereisigers of trougaste op ons beeldskone landgoed met sy reuse, manjifieke bome en oop grasperke in Muldersdrift.
Gaste het 'n keuse tussen 12 ruim gaste-suites, luukse-, "deluxe"- of standaard-kamers, of ons romantiese wittebrood-suite. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, 'n TV, 'n waaier of lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en gratis sjerrie (in die luukse- en deluxe-suites).
Die konferensielokaal is volledig toegerus het plek vir tot 30 afgevaardigdes. Die lokaal het ook 'n patio met gemaklike rusbanke waar jy kan ontspan tussen sessies. Daar is verder ook 'n wegbreek-kamer waar 10 mense kan ontspan.
Die trou-geriewe sluit 'n kapel met sitplek vir 50 in en 'n onthaal van jou keuse óf binnenshuis óf buite langs die swembad is beskikbaar. Die warm, intieme gevoel en ons professionele en passievolle span, sal verseker dat jou troudag romanties en onvergeetlik is.
Dis slegs 40 minute van Sandton, bied ons 'n ideale plattelandse wegbreek in die groot grasdakhuis, ver weg van die stad se rumoer. Of kom en geniet 'n verskeidenheid funksies en spesiale geleenthede soos huweliksherdenkings, verlowings- of afskeidspartytjies hier by ons.
Die vriendelike en gasvrye personeel maak seker dat giste se wense vervul word.
Monchique Boutique Guest House is slegs minute van die stad af, tog myle weg in terme van die rustige kalmte van ons landelike omgewing. Jy sal ons in Muldersdrift vind - op die rand van die Wieg van die Mensdom, 'n wêrelderfenisgebied. Ons is maklik toeganklik deur goeie paaie, slegs 40 minute vanaf Sandton en Pretoria. Lanseria Internasionale Lughawe is ook naby en die gewilde Fourways Inkopiesentrum en Monte Casino Oord is minder as 20 minute weg.
Die Silverstar Casino is ongeveer 7 km weg, Cradle Stone winkelsentrum is net 4 km weg en die Coca Cola Dome is ongeveer 12 km vanaf Monchique Boutique Guest House. Randburg is maklik toeganklik en ongeveer 20 km weg. Ontsnap die die stad sonder om dit werklik te verlaat.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Skuifie-projektor
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Monchique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Larsens-weg Erf 3, Muldersdrift, Krugersdorp, 1747, Gauteng
- Gaste dink Monchique Boutique Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Larsens-weg Erf 3, Muldersdrift, Krugersdorp, 1747, Gauteng