LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Monchique Boutique Guest House | LekkeSlaap
+41

Monchique Boutique Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Monchique Boutique Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elsa S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful guesthouse with friendly and professional staff.

We were so friendly received and spoiled. Everybody was very friendly and just wanted to help and make our stay as nice as possible. Professional staff and a beautiful guest house that makes you feel at home. Thank you, we really appreciate your friendly service.

Monchique Boutique Guest House's terugvoer

Good day Elsa,
Thank you so much for your five star review. Always nice to know that our guests enjoyed their stay with us.
Hope to see you again !

Monchique Boutique Guest House
Carel V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was net puik.

Die hele ervaring en diens het al ons verwagtinge oortref. Dis regtig 'n moet vir enigiemand wat slaapplek soek in die Muldersdrift omgewing.

Monchique Boutique Guest House's terugvoer

Goeie dag Carel
Baie dankie vir u kuier by ons plek en ons waardeer die lieflike boodskap. Tot weedersiens.

Monchique Boutique Guest House
Amelia B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B
Saam met vriende

Extraordinary service in a homely oasis.

Our stay at Monchique was a wonderful getaway out of the city into a homely oasis. The rooms were lovely. The food was carefully prepared. The service was extraordinary with amazing, friendly staff. We loved it!

Jonathan L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense en lekker kamers.

Sien sterre.

Monchique Boutique Guest House's terugvoer

Goeie dag Jonathan
Baie dankie vir die mooi kompliment!!!! Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Monchique Gaste Huis & personeel

Monchique Boutique Guest House
Dennis B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornag verblyf vir sakereisigers.

Pragtige gastehuis. Stylvol, elegant, skoon en netjies. Heerlike ontbyt. Kan die plek definitief aanbeveel vir oornag.

Anne M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

For a weekend or an overnight stay this is a very pleasant and well-run hotel. The service is good, the rooms spacious and clean and the common areas attractive.

Elbe W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly!

Monchique het ons verwagtings oortref, ons is vriendelik ontvang en na ons kamer geneem. Dit was silwerskoon, die beddens was heerlik en die linne kraakvars. 'n Bonus was die keuse tussen 'n bad of stort. Ek kan dit enige tyd aanbeveel.

Lucian C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie aangename oorslaap.

Baie vriendelike personeel. Pragtige tuin en ruim kamer.

Reyno W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reyno W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een woord 'Stunning'.

Dis 'n lekker, veilige en rustige kuierplek. Pragtige omgewing, en mooi tuine. Wens ons kon langer gebly het.

Anel D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens en pragtige gastehuis.

Die personeel was baie akkommoderend en vriendelik. Kamers is baie mooi en beslis waarde vir geld. Sal vir seker weer daar bly.

Henda S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henda S
Saam met vriende

Uitstekend.

Alles was perfek en skoon met beste diens. Jou kar word selfs gewas voor jy ry. Sal enige tyd weet daar oorbly.

Delia L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, tranquil.

Relaxing atmosphere.

Gerda N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Kos wat bedien is was baie lekker. Kamer 1 se matras het net 'n harde rif in.

Monchique Boutique Guest House's terugvoer

Good day Gerda. Thank you for the great review. Apologies for the bed, we are in the process of replacing our mattresses. Thank you for staying with us and we hope to host you again in the near future.

Kind Regards
Monchique.

Monchique Boutique Guest House
Karen S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met vriende

Sal beslis weer gebruik as ons in die omgewing is.

Sien die sterre.

Monchique Boutique Guest House's terugvoer

Good day Karen. Thank you for staying with Monchique and the great review. We do hope you stay with us again in the near future and we will do our utmost to give the same if not better service.

Kind Regards
Monchique.

Monchique Boutique Guest House
Annemarie N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Ek het nie gemeld dat my man nie linkervoet het nie, en plek gekry in kamer Nr 6! Maar verder baie geniet. Dankie vir hulp en bystand.

Monchique Boutique Guest House's terugvoer

Thank you for staying with Monchique. We hope we get the opportunity to host you again in the near future, and hopefully in a different ground floor unit. Kind regards, Monchique.

Monchique Boutique Guest House
Lizelle D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Uitstekende diens en heerlike kos.

Baie lekker gebly. Kos was heerlik. Diens uitstekend!

Monchique Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie, dit word opreg waardeer.

Monchique Boutique Guest House
Con D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Con D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon met goeie sekuriteit.

Dit was vir ons 'n oornag-akommoddasie vir 'n aandtroue in die omgewing, dus het ons nie eintlik die fasiliteite gebruik nie, maar wat ons gekry het was goeie waarde vir geld en ons kan die plek beslis aanbeveel.

Monchique Boutique Guest House's terugvoer

Thank you so much for a lovely review. We absolutely love it when our guests take the time to write us reviews. Again, thank you so much!

Monchique Boutique Guest House
Lorato S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorato S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful guest house.

Very clean and neat room. I would definitely come visit again.

Zonra Z - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonra Z
Saam met vriende

Lekker plek om oor te bly in Muldersdrift.

Lekker plek om oor te bly in Muldersdrift veral as jy 'n troue het.

Monchique Boutique Guest House's terugvoer

Hi Zonra,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat jy jou tyd saam ons geniet het.
Groete,
Henry Hoy
Monchique Guest House

Monchique Boutique Guest House
Caroline P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het baie lekker hier gebly.

Monchique Boutique Guest House's terugvoer

Dankie! Dit word opreg waardeer.

Monchique Boutique Guest House
Johan M - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf met baie goeie opgeleide en professionele diens.

Was vir 'n troue op Muldersdrif toe. Eerste keer daar, ongelukkig net te kort! Sal enige tyd dit aanbeveel en sal self weer van Monchique Hotel se gasvryheid gebruik maak.

Callie T - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Callie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustige atmosfeer - instandhouding van toerusting kan verbeter.

Vriendelike, hulpvaardige ontvangs.

Monchique Boutique Guest House's terugvoer

Goeie Dag Callie,
Wees so gaaf en laat weet my asseblief waarmee jy ongelukkig was - ons sal beslis daarna kyk en reg maak.
Groete,
Henry Hoy
Monchique Guest House

Monchique Boutique Guest House
Charmaine O - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine O
Enkelreisiger

Goeie diens, pragtige ligging!

Baie vriendelik en professionele personeel en 'n pragtige ligging met goeie verblyf wat ek sal aanbeveel.

Monchique Boutique Guest House's terugvoer

Hi Charmaine,
Jou vriendelike terugvoering word opreg waardeer!
Groete,
Henry Hoy
Monchique Guest House

Monchique Boutique Guest House
Gavin B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gavin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to relax after a day at the nearby Gillroy's Brewery

I especially enjoyed the fact that in the morning my car had been washed! Only down side is I never got the room I booked.

Monchique Boutique Guest House's terugvoer

Good Day Gavin,
I apologise that you did not receive an upfront notification of the room change. It happens from time to time that we are forced to swop around rooms.
I am glad that it did not affect your experience with us to much.
Kind Regards,
Henry Hoy
Monchique Guest House

Monchique Boutique Guest House
Alwyn V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras! Lekker warm atmosfeer!

Aangename verblyf naby hoofroetes.

Monchique Boutique Guest House's terugvoer

Hi Alwyn,
Ons is bly dat jy jou kuier saam ons geniet het, maak enige tyd weer 'n draai
Groete,
Henry Hoy
Monchique Guest House

Monchique Boutique Guest House
Sandra G - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, dankie!

Sal enige tyd Monchique aanbeveel. Al die personeellede was BAIE vriendelik en hulpvaardig. Ons het 3 kamers gehad en almal was baie tevrede.

Monchique Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Sandra. Dis altyd lekker om sulke goeie terugvoer te ontvang.

Monchique Boutique Guest House
Marlene L - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome experience!

The staff made us feel at home immediately. And the scenery was beautiful!

Monchique Boutique Guest House's terugvoer

Thank you for your kind words Marlene - we are glad that you have enjoyed your time with us.
Kind Regards,
Henry Hoy
Monchique Guest House

Monchique Boutique Guest House
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larsens-weg Erf 3, Muldersdrift, Krugersdorp, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkZDhhNjkxLTVmNzktNGIwYS1hMzU0LTFlYzlkNTgxMmZiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 Plot 3, Larsens Road Muldersdrift 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.037715260299 27.862480720238
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!