Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont Angelis

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Blaauwklippenweg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 516 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mont Angelis is in die Blaauklippenvallei geleë, omring deur berge en wynlande en is ideaal vir paartjies, sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar in selfsorg-eenhede wat slaapplek het vir 2 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n suite-badkamer met 'n stort.

Elke eenheid het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eetkamertafel. Gaste kan in 'n privaat sitarea ontspan en dit het 'n houtvuurkaggel. Die eenhede bied toegang tot 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n uitsig op die berge en oor die wingerde.

WiFi is beskikbaar. Skadu-parkeerplek is beskikbaar en gaste kan die gemeenskaplike swembad benut.

Mont Angelis is net 10 km vanaf Stellenbosch en 43 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Mont Angelis
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lianti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 5

Ligging

  • Bo-Blaauwklippenweg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mont Angelis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 516
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 516
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Blaauwklippenweg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63ac97af3c7de3debde5c01f6f2a3cc058e0a824ea3d1ad0b01d8e83da29b117fe9a5d751f257cb3aabaf9bac33f387b16d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 516 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Upper Blaauwklippen Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.001203944868 18.884590554562
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem