Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont Blanc 30

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Reidweg, Mont Blanc Eenheid 30, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mont Blanc 30 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Mont Blanc-kompleks naby die strand in Manaba en naby verskeie winkels en geriewe. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n stil en rustige gesinsvakansie. Dit is nie 'n partytjie-eenheid nie.

Die woonstel bied verblyf aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer het skuifdeure wat na 'n balkon lei. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. In die badkamer is 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 gaste. Die sitarea het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV met DStv-verbinding indien jy jou eie dekodeerder en slimkaart wil saambring. Die sitarea lei na 'n omheinde onderdakbalkon met meubels, braaigeriewe en see-uitsigte.

Die Mont Blanc-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n wassery wat met munte werk. Veilige parkeerplek is binne beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Mont Blanc 30 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Mont Blanc 30
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Ligging

  • Reidweg, Mont Blanc Eenheid 30, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mont Blanc 30 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Reidweg, Mont Blanc Eenheid 30, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c60257e8fc996739103c0fd8c632d6700cb9ef8cb932d5ae93b331b7fb2eaa2ef4ffd73ff68ff9f7e20a34ecf12639fe475?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Reid Road Mont Blanc Unit 30 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.855136 30.37739
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem